Vanaand se Ete
Vanaand se ete word binnekort aangekondig
Kyk weer later, of stuur vir ons 'n WhatsApp.
Spyskaart
Uit Ons Kombuis
Kar Was & Valet
Spesiale pryse op alle karre en bakkies. Vinnig, skoon en vriendelik!
| Diens | Kar | Bakkie / SUV |
|---|---|---|
| Was & Ry | R80 | R90 |
| Was, Droog & Vakuum | R100 | R110 |
| Was, Droog, Vakuum & Bande | R110 | R120 |
| Poleer | R160 | R170 |
| Valet / Ander | Vra ons | Vra ons |
Valet-diens
- Voertuie
- Banke
- Matte
- 10% afslag vir pensioenarisse op Dinsdae
- Was jou kar 10 keer en kry 'n Burger of Cheese Russian & Skyfies gratis
- Koop 10 Burgers of Cheese Russians & Skyfies en kry 'n kar was gratis
Oor Ons
Welkom by Izak & Mari se kombuis.
Alles word elke dag vars voorberei, met liefde en net soos Ouma dit gemaak het. Bestel per WhatsApp en kom haal jou kos by ons in Van Der Bijlstraat. Smaaklike kos vir die hele gesin!
Ontbyt word bedien tot 11h00.
Ure & Ligging
| Maandag | 08h00 – 17h00 |
|---|---|
| Dinsdag | 08h00 – 17h00 |
| Woensdag | 08h00 – 17h00 |
| Donderdag | 08h00 – 17h00 |
| Vrydag | 08h00 – 17h00 |
| Saterdag | 08h00 – 13h00 |
| Sondag | Gesluit |
51 Van Der Bijlstraat, Thabazimbi, 0380Oorkant Trauma Rescue in Deenastraat